Wednesday 31 July 2013

Radio Eendrag



Hier gaan ons oor alles gesels.nuus ,weer,enige onderwerp en die beste van als.lekker musiek en saam kuier.Enige een is welkom om insette te lewer en deel te raak van die Radio Eendrag familie.Hier gaan ons hande vat en saam staan teen als wat ons volk bedreig.Ons gaan lekker kuier en groot vriende raak.Dis 'n stasie vir ons al mense.
Indien jy wil inskakel, hier is die skakels.




 DJ UILTJIE

Ons uitsaai tye vir Dj Uiltjie
Maandag tot Vrydag 
09h00-11h00 Padkos,Nuusflitse, weer en als wat saak    maak 




Ons het ook ons ​​eie Koerant ... kyk hier is die skakel vir die Koerant van Februarie






Om In te skakel gebruik die volgende skakels:
Net vir Rekenaar: (Speel op Media-Player of VLC Speler)

Klik vir verbinding op blou link

http://192.95.37.216:9986/listen.pls

Net vir BB en I phone en Nokia Radio:

Klik vir verbinding op blou link 

http://192.95.37.216:9986/;listen.mp3/home

Kan ook op die web-werf luister by:

Klik vir verbinding op blou link

www.shoutcast.com/Internet-Radio/Radio Eendrag

Kry jou VLC speler Hier:

Klik vir verbinding op blou link

http://www.videolan.org/vlc/index.html


Hier is die skakels na ons webwerwe:
Klik vir verbinding op die baniers









Program Rooster Radio Eendrag

Maandae:
09h00-11h00 Padkos,Nuusflitse en als wat saak maak ( Dj Uiltjie)

Dinsdae:
Auto DJ

Woensdae:
09h00-11h00 Padkos,Nuusflitse, weer en als wat saak maak ( Dj Uiltjie)
19h00 - 20h00 Wereld Geskiedenis  ( Dj De Kat )

Donderdae:
09h00-10h30 Padkos,Nuusflitse en als wat saak maak ( Dj Uiltjie)

Vrydae:
09h00-10h00 Padkos,Nuusflitse en als wat saak maak ( Dj Uiltjie)

Saterdae:
09h00-11h00 :Luisteraars Keuse of net lekker loslit program met musiek( Dj Uiltjie)
19h00 – 20h00: Boereprogram ( Kosse, Rate, musiek,moorde en als wat boere raak) ( Dj Uiltjie )
20h00 – 22h00:Lekker musiekmandjie ( vasvrae) ( Dj Uiltjie )

Sondae:
10h00-11h00  preek van Ds Coenie
17h30 - 18h30 : Heruitsending van Wereld Geskiedenis ( Dj De Kat )
19h00 - 20h00 : Loof en Prys

 
Enige persone wat belangstel om ‘n Dj by Radio Eendrag te word kan my gerus kontak by:
Sms: 079 334 3153

WhatsApp : 072 124 9227
WhatsApp Download at.
http://www.whatsapp.com/
E pos: radioeendrag@gmail.com



  

Dj De Kat

Woensdae: 
19h00 - 20h00 Wereld Geskiedenis  ( Dj De Kat ) 
Sondae: 
17h30 - 18h30 : Heruitsending van Wereld Geskiedenis 
( Dj De Kat )

 



Loof En Prys Sondae
Sondag:
19h00 - 20h00 : Loof en Prys








AUTO DJ
Auto Dj is op die lug daaglikse kom en geniet die goeie musiek


















Kopiereg Radio Eendrag
Kopiereg Radio Eendrag